top of page

Larne Shaw

Kids@InVia

Larné is gebore in 1999 in Johannesburg. Sy het in haar laerskool asook hoërskool jare haar passie vir God se Woord uit geleef deur om n vrywilliger te wees by Mosaïek gemeente.


Sy het in Randburg groot geword totdat sy in 2018 af getrek het George toe. Daar het sy gewerk as 'n jeugwerker deur Eden Gemeente. Projectschools het haar geleer hoe om die regte vrae te vra vir tieners om hul te help met hul daaglikse lewe. Dit het sy vir 4 jaar gedoen totdat sy klaar geswot het vir n Grondslagfase onderwyseres. Daarna het sy Kaap toe getrek en as 'n grondslagfase onderwyseres begin werk.


In tussen het sy getrou en gespesialiseer in remediërende onderwys en is nou tans 'n remediërende onderwyseres by Dawn Centre in Somerset Wes. Saam met haar man het hulle hul geestelike tuiste by Invia gemeente gevind. Sy het ‘n passie vir kinders en God se Woord en geniet dit om die koôrdineerder van Kids@Invia (2jr tot gr 4) te wees.

bottom of page