LEEF-TYD | LIFE TIME Podcast
Veroudering is die natuurlike loop van elkeen van ons se lewens siklus.
Met LIFE TIME | LEEF-TYD wil ons graag veroudering as 'n nuwe ontwikkelingstadium van die lewe, met sy eie betekenis, ondersoek. Ons wil graag uitvind hoe om hierdie tyd die beste te benut; hoe om so sinvol, kreatief, vrugbaar en grasieus moontlik te leef...
Ageing is inevitable and universal – part of the natural cycle of life.
With Life Time | Leef-Tyd we would like to explore ageing as a new developmental stage of life, with its own significance. We would like to find out how to make the most of this time; how to live as meaningfully, creatively, fruitfully and gracefully as possible.
In gesprek met / In conversation with Russell Politt
In gesprek met / In conversation with Tim Du Plessis
In gesprek met / In conversation with Elna Rudolph:
In gesprek met / In conversation with Trevor Hudson:
Magda Vermeulen
Denise Ackermann
Rosemary Lapping-Sellars
Lees gerus meer oor die Weg van die Wyses lewensoorgang waar ons dieper reis met positiewe veroudering en die tweede helfde van ons lewe as deel van ons geloofsreis...