top of page
WhatsApp Image 2024-08-01 at 13.08.59 (3).jpeg

GEMEENSKAP | AKSIE

"Love is a matter of visits."

- Afrika Spreekwoord

 

You cannot 'love' and value each other if you sit in your little corner, not reaching out and becoming part of each other's worlds.

​InVia fasiliteer geleenthede waar ons oor grense heen die geskenk van gemeenskap kan ontvang, dit wat ons het kan deel en so transformasie vir die individu en geheel bring.

 

  • Smartie Town is 'n gemeenskap in Cloetesville, Stellenbosch. Invia werk saam met Hanna Charity en buiten fisiese behoeftes waartoe ons gemeenskap bydra, kuier ons twee keer per maand by Womanhood saam met 'n groep vrouens wat vrywilligers vanuit en in die gemeenskap is.

 

  • Brandpunte - is gebeurtenisse waar mense in ons gemeenskap blootgestel is aan krisis tye bv. storms, brande, siekte en waar basiese behoeftes vir kos, komberse en toiletware krities is. Invia neem hande saam met individue in Stellenbosch en Somerset Wes wat direk in die gemeenskappe betrokke is om hierdie behoeftes aan te spreek.  

GEE VERANTWOORDELIK!

Wat ervaar jy wanneer armoede by jou kom bedel? Simpatie, empatie, frustrasie, magteloosheid, skuld, skaamte...? Die “ Gee verantwoordelik veldtog” is ’n inisitiatief waarby die Stellenbosch munisipaliteit betrokke is om 'n bydrae te maak nie, maar dit gee ook 'n geleentheid om met die gesig agter die armoede kontak te maak, en die persoon raak te sien.

 

Invia verkoop koepon boekies (R50 vir ’n boekie met 5 koeponne). Een koepon gee vir 'n persoon 'n nag by die oornagskuiling wat ook ’n ete, toegang tot stort geriewe en maatskaplike dienste insluit.

OMGEE
KOEPONS

Gemeenskap is 'n geskenk wat ontvang word...

eerder as 'n doelwit wat bereik word.

Parker Palmer

!
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.

Raak deel van...

Vir finansiële bydraes merk jou skenking met: GEMEENSKAP

kliek HIER om 'n bydrae te maak.

Vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak, kontak Hilke.

ONS VAT HANDE MET:

Hanna Charity.png
bottom of page