top of page

Kerstfees by Kerslig 2024

Sun, 24 Nov

|

Weltevreden Estate

Kom sing saam onder die sterrehemel!

Kerstfees by Kerslig 2024
Kerstfees by Kerslig 2024

Tyd & Plek

24 Nov 2024, 18:00 – 19:50

Weltevreden Estate, Welgevonden Blvd, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, South Africa

Beskrywing

"Kerstfees" is nie 'n spelfout nie! Dis die Nederlandse spelling wat "Christusfees" beteken, en dis die perfekte naam vir hierdie geleentheid.


Weltevreden se legendariese pizzas en wyn (en ander drankies) sal beskikbaar wees, so kom geniet dit saam met ons. (Onthou net dat eie kos en drank nie toegelaat word nie.)


Kaartjies is net R50 per volwassene en kinders onder 12 kan gratis bywoon. Bring sommer al jou familie en vriende saam om hierdie unieke ervaring te deel.


Kom en laat jou stem verreis—dis mos waarvoor Kersfees gaan!


Ons vra jou hulp om skryfbehoeftes / skoonmaak-items / sweets in te samel vir ons Kersfees uitreik-aksies.

Hierdie spesifieke (S-S-S) items sal uitgedeel word aan kinders in ons omliggende omgewings waarby ons betrokke is met ons verskeie aksies om hulle Kersfees spesiaal te maak:

  1. Skryfbehoefte pakkies vir kinders wat na Gr. 1 gaan (kleurpotlode, lineaal, gom, skêr, potloodsakkies...)

  2. Skryfbehoefte pakkies vir kleuterskool kinders (groot vetkryte, papier, verf, gom)

  3. Skoonmaak-items (tandepasta, deodrant, waslap, seep ens.) / lekkergoed (enige pakkie ‘sweets’ of sjokolade) vir Vineyard Kinderhuis kinders se kersbokse

ELKE BYDRAE EN ITEM SAL 'N VERSKIL MAAK HIERDIE KERSFEES!


Ons kan nie wag om jou daar te sien nie! Onthou jou kampstoel, jou geskenk, en jou beste singstem!


Datum: 24 November 2024 

Tyd: 18:00 vir 18:30 (ons sal teen 19:45 klaar wees). 

Plek: Weltevreden Estate Grasperk 

Toegang: R50 volwassenes (kinder sonder 12 gratis)



Kaartjies

  • General Admission

    R 50,00
    +R 1,25 service fee
  • Kids (Under 12)

    R 0,00

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page