Hoe om God se wil vir my lewe te onderskei
Sun, 16 Feb
|Aanlyn byeenkoms op Zoom
God stuur elke persoon om ’n unieke instrument in hierdie wêreld te speel, ‘n lied te sing. Onderskeiding help ons om bewus te word van God se aktiewe teenwoordigheid en stem in ons lewens, op die oomblik, sodat ons ons lewens in pas kan bring met wat God besig is om daarin te doen.


Tyd & Plek
16 Feb 2025, 19:00 – 20:00 SAST
Aanlyn byeenkoms op Zoom
Beskrywing
Kom reis saam met ons vir die volgende 4 InSig Sondae rondom hierdie tema. Gesprek insetsels van Trevor Hudson sal gebruik word. Moenie dit misloop nie. Ons beveel sterk aan dat jy die sessies van die begin af bywoon. Registreer asb vir elke sessie om jou zoom skakel te ontvang.
16 Feb
2 Maart
11 Mei
1 Junie
Registeer om jou aanlyn zoom skakel te ontvang. Indien jy 'n sessie misloop, kontak asb. die kantoor. inviagemeente@gmail.com