

Godsdiensverslawing
Jare gelede kry ek 'n e-pos van 'n jong vrou. Sy het geskryf oor haar lewe voor haar bekering — dwelms, seks, rock and roll — en hoe sy op 'n dag in 'n Charismatiese kerk op Stellenbosch tot bekering gekom het. Sy het later self pastoor geword. Maar op 'n dag, het sy die woord "verslaaf" weer teëgekom — nie in haar verlede nie, maar in haar hede. In haar woorde:” Ek het net die kruk verruil – my dwelm is nou godsdiens.Wat moet ek nou doen?” Sy het gevoel die kerk dink en besl
7 hours ago4 min read



.png)


